EBBASA 2010..........................................................................

  • New Board / Nuwe Bestuur
    • At the Annual General Meeting held on the 1th of may 2010, the following Board members were elected:
      Tydens die Algemene Jaarvergadering gehou op 1 mei 2010 is die volgende Bestuurslede verkies:
      • Chairperson / Voorsitter: Johan Swart (jnr)
      • Vice chair / Vise voorsitter: James Brennan
      • Standards officer / Linda Swart
      • Treasurer /  Mientjie Rajhrt
      • European Office / EU Kantoor Sandra Flos
        Tel: +31 (0) 6 506 96 702
        E-mail: ebbasa-international@home.nl
        Skype: sandraflos
        Postal Address / Pos Adres
        Van Boerlostraat 11
        5923 AK Venlo- Blerick
        The Netherlands
        Website: www.ebbasa-international.eu/

  • Appraisal methodology / Keuringsmetodiek
    • After due consideration, the Board started investigating a revised appraisal methodology more than a year ago. This methodology will endeavor to ensure that all aspects of the breed standard are considered, no consideration is given to items that are not part of the breed standard, subjectiveness in appraisal and personal interpretation of breed standards are ruled out, exceptional characteristics are duly rewarded and sub-standard characteristics are identified and penalised and conformation, mobility and other critical aspects are given prime consideration. The system is currently being tested to ensure reliability before implementation. Die Raad het die huidige keuringsmetodiek onder heroorweging geneem en meer as 'n jaar terug al begin werk aan 'n nuwe keuringsmetodiek. Die voorgenome metode sal streef om te verseker dat alle aspekte van die rasstandaard wel gekeur word, dat daar geen aspekte in die keuring in oorweging geneem word wat nie deel van die rasstandaard is nie, dat subjektiewe beoordeling en keurders voorkeure vermy word, dat uitsonderlike goeie karaktertrekke deeglik beloon word en dat afwykings van die rasstandaard geidentifiseer en gepenaliseer word en dat sleutel kenmerke soos konformasie, beweeglikheid en ander kern aspekte die nodige klem geniet. Die voorgestelde stelsel word tans getoets om betroubaarheid en akkuraatheid te verseker voor dit in werking gestel word.
  • Webpage / Webblad
  • SKYPE address / SKYPE adres
    • Good news for the technologically advanced amongst us! EBBASA has registered on the SKYPE network. If you want to add EBBASA to your contact list, the user address is simply: ebbasa    For the less technologically advanced, it means that other users of SKYPE can, provided the EBBASA computer is at the time logged onto the Internet, call EBBASA from anywhere in the world and physically talk to EBBASA or send text messages at a fraction of the cost of a normal telephone call or text message. Vir die tegnologiese ingeligte lede van EBBASA is daar nog goeie nuus. EBBASA het aangesluit by die wereldwye SKYPE netwerk. Indien jy ook SKYPE op jou rekenaar het en jy wil met EBBASA gesels, is die gebruikersadres eenvoudig: ebbasa    Die benutting van SKYPE, vir die van ons wat nog besig is om tegnologies op te vang, beteken dat ander SKYPE gebruikers, met voorbehoud dat die EBBASA rekenaar op daardie oomblik gekoppel is aan die Internet, teen 'n fraksie van die koste van 'n standaard telefoon oproep, fisies met EBBASA kan gesels of teks boodskappe stuur.
  • Change of postal address / Verandering van posadres.
    • Please take note that the postal address for EBBASA has changed to EBBASA, PO Box 1072, DERDEPOORTPARK. 0035. South Africa.
      Neem asseblief kennis dat EBBASA se posadres verander na EBBASA, Posbus 1072, DERDEPOORTPARK. 0035. Suid Afrika.
  • Gazette
    • The new edition of the Gazette is on the drawing board. Please indicate most urgently if you are interested in placing an advertisement in the new Gazette. Advertisers in the previous edition reported excellent rsponse to their adds. Pricing for adds can be obtained from the editor at johanswart100@gmail.com
      Die nuwe uitgawe van die Gazette word tans geskryf. Kontak my asseblief dringend indien u belangstel om 'n advertensie in die nuwe Gazette te plaas. Die adverteerders in die vorige uitgawe het almal goeie resultate op hulle advertensies gekry. Indien u die pryse vir advertensies verlang, kontak my gerus by johanswart100@gmail.com


 

Regards / Groete
--
ELITE BOERBOEL BREEDERS ASSOCIATION
(012)808 0041

www.ebbasa.com

www.ebbasa-international.eu/

 

 


Latest News ........................................
 

       
Pups Born                      ...Read more

GGBoerboele                ...Read more

...........................................................